BULSHOEKDAM

'n Webtuiste vir alle liefhebbers van Bulshoek, Clanwilliam en omgewing

Kyk gerus na www.bulshoek.co.za/mobile/index.htm of mobile.bulshoek.co.za vanaf julle selfone vir 'n kleiner weergawe van die webtuiste.

Stuur blomme fotos asb.

Erens in die sandveld...

is 'n wereld, warm, hard en ongelooflik mooi. Louis Leipoldt het hier liries geraak. Sy gedugte getuig van sy liefde vir die mense en die omgewing. Baie wonderlike mense kom van die omgewing. Baie wonderlike mense besoek die omgewing en baie wonderlike mense woon in die omgewing soos Kerneels Steenkamp... maar hy is van die arm Steenkamp's, arm in kontant maar ryk in wysheid, vlymskerp in gedagte en 'n sin vir humor soos die sagte val van kaal voete in die sandveld. As jy weer sien is hy op jou.... Hierdie is 'n webtuiste vir almal, insluitend Kerneels en sy familie. Geniet, dra by en ondersteun.

Eeverybody who loves this place may contibute. This website content will mainly be in Afrikaans and English. Please contribute in your preferred home language. All other indiginous languages are also welcome. Always keep everything in good spirit including negative comments. No foul language please. This is a family website. We reserve the right to reject anything that we believe may not be suitable for the audience of this website. Children's contributions are also welcome. This website is a free service to all who love's the area and who woul like to use it. All personal contributions are free including small adds. No company adds please!! We will make provision for sponsors and company adds at a later stage. Webmaster

The webmaster and owners definitly do not support all views expressed here.

About Us | Privacy Policy | Contact Us | Links | ©2006 Eienaars van die web blad.