BULSHOEKDAM

'n Webtuiste vir alle liefhebbers van Bulshoek, Clanwilliam en omgewing

Aansoek vir boot lisensie

Ontvang van Schalk Roux (BOEV Voorsitter) 25 Mei 2007 Laai aansoek vorm hier af

----------------------------------------------------------------
SCROLL DOWN FOR ENGLISH VERSION
------------------------------------------------------------------

1.0 Regulasies

1.1 Alle vaartuie wat die watervlak van die dam wil gebruik , moet gelisensieer wees.
1.2 Elke vaartuig moet sy eie lisensie hê.
1.3 Lisensies is nie outomaties oordraagbaar tussen vaartuie nie.
1.4 Die volgende vaartuie hoef nie lisensies te hê nie;
1.4.1 motorbote met engines 10pk en kleiner,
1.4.2 roeibote,
1.4.3 klein seilbote.

2.0 Aansoek proses

2.1 Aangeheg is die aansoekvorm wat ingevul moet word om 'n lisensie vir 'n vaartuig te bekom.
2.2 Hierdie vorm moet deur elke oewereienaar of huurder wat 'n vaartuig op die dam wil gebruik , ingevul
word.
2. 3 Die voltooide aansoekvorm word elektronies aan die afsender terug gestuur.
2. 4 Alle aansoeke met betalings moet voor of op 17 Junie 2007 ingedien wees.

3.0 Betalings

3.1 Betalings per tjek;
3.1.1 Moet uitgemaak wees aan "Oewereienaarsvereniging".
3.1.2 Moet gestuur word aan;
Oewereienaarsvereniging
Posbus 2558
PAARL
7620

3.2 Elektroniese betalings ;
3.2.1 Elektroniese fondsoorplasings kan gedoen word na;
Bank = Nedbank
Rekeningnommer = 259-600-1454
Taknommer = 15-96-05
Verwysing = Lisensienommer van vaartuig { Bv A01 of B49 ens }
Indien die verwysingsnommer nie op die transaksie vertoon word nie
kan die lisensie nie geprossesseer word nie.

4.0 Goedkeuring van lisensies.

4.1 Aansoeke vir lisensies word op 21 Junie 2007 oorweeg.
4 2 Goedgekeurde lisensies en afgekeurde aansoeke word op 22 Junie 2007 uitgestuur.
4.3 Die geldige tydperk van lisensies is vanaf 01 Julie tot 30 Junie.
4.4 Hierdie jaar se lisensies waarvoor aansoek gedoen word , is geldig vanaf 01-07-2007 tot 30-06-2008.


5.0 Lisensie besonderhede

5.1 Motorboot ---- R 130
5.2 Jetski ---- R 120
5.3 Seilboot ---- R 90
5.4 Huisboot ---- R 250

--------------------------------------------------------------------------------


1.0 Regulations

1.1 Every vessel on the water surface of the dam must be licenced.
1.2 Every vessel must have its own licence.
1,3 Licences are not transferable between vessels.
1.4 The following vessels do not require a licence;
1.4.1 motor boats with engines 10 hp and smaller,
1.4.2 rowing boats,
1.4.3 small sailing boats.

2.0 Application process

2.1 Attached is an application form to be completed.
2.2 This form must be completed by every riparian owner or tenant who wants to use a vessel
on the water.
2.3 The completed form must be send back to the sender in electronic form.
2.4 All applications with payments must be returned on or before 17 June 2007.

3.0 Payments

3.1 Payments by cheque;
3.1.1 Must be made out to "Oewereienaarsvereniging",
3.1.2 Must be send to;
Oewereienaarsvereniging
P O Box 2558
PAARL
7620

3.2 Electronic payments;
3.2.1 Electronic funds transfers can be made to;
Bank = Nedbank
Accnr = 259-600-1454
Branch = 15-96-05
Reference = licence number of vessel { i.e. A01 or B49 }
If the reference field is not on the transaction the licence
can not be processed

4.0 Consideration of applications
4.1 Applications for licences are considered on the 21 June 2007.
4.2 Approved licences and rejected applications will be send back on the 22 June 2007.
4.3 Licences are valid from 01 July to 30 June.
4.4 The application for these licences are from 01-07-2007 to 30-06-2008.

5.0 Licence information

5.1 Motor boat ---- R 130
5.2 Jetski ---- R 120
5.3 House boat --- R 250
5.4 Yacht or sail boat --- R 90


Schalk Z Roux
Voorsitter / Chairman
Oewereienaarsvereniging / Riparian owners association
Bulshoekdam

About Us | Privacy Policy | Contact Us | Links | ©2006 Eienaars van die web blad.